Klein Beertjie Sing vir God
Klein Beertjie Sing vir God (Afrikaans, Paperback)
R 33.00
Loot · checked Today
- Average
- R 31.00
- Lowest seen
- R 29.00
- Highest seen
- R 33.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 16 Apr 2025
- Vendor
- Loot
Leer jou kleinding hoe om God te loof saam met die dierbare Klein Beertjie wat vir God ’n lied sing terwyl hy God se wonderlike skepping bewonder!
In Klein Beertjie sing vir God loop Klein Beertjie in die bos, in die veld en in die berge, en hy kan nie anders as om te sing wanneer hy na alles kyk wat God gemaak het nie.
Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal van jongs af ’n liefde vir God en sy skepping in hulle harte aanwakker.
• Help 3- tot 6-jariges om die vreugde van lof aan God te ontdek.
• 24 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Sings to God.

Amazon
Klein Beertjie Sê vir God Dankie
5.0(6)R 33.00

Amazon
Klein Beertjie Vertrou Op God
5.0(29)R 34.99

Amazon
Klein Beertjie Ontdek God se Skepping
4.8(37)R 33.00

Amazon
Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus
R 34.99
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)
R 115.00

Amazon
Klein Beertjie en God se Wonderlike Wêreld
R 34.99

Amazon
Klein Beertjie Vergewe 'n Vriend
5.0(3)R 34.99

Amazon
Klein Beertjie Leer Van Paasfees
R 34.99

Amazon
Klein Beertjie Leer Oor Liefde
4.8(45)R 33.00

Amazon
Klein Beertjie Leer Om Te Deel
4.7(37)R 34.99

Loot
Klein Beertjie Nooi ’n Nuwe Maatjie
R 33.00

Amazon
Klein Beertjie Leer van Gehoorsaamheid
R 34.99