Klein Woordeboek/Little Dictionary
R 149.00
4.0(2)
View at Takealot rated at Takealot · checked 2 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price we track
No retailer we track beats this price. Compare every offer
- Average
- R 119.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 149.00
- Last change
- R 30.00
- First indexed
- 24 Jan 2026
- Vendor
- Takealot
Hierdie tweetalige woordeboek (Afrikaans-Engels | Engels-Afrikaans) is 'n splinternuwe, kompakte naslaanwerk wat ontwerp is vir vinnige toegang tot hedendaagse taalgebruik. Taalleiding sluit lettergreepverdeling, woordsoorte, verbuigings en genommerde vertalings in.
Met meer as 17 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde, asook sowat 10 000 afleidings wat die hedendaagse Suid-Afrika weerspieel, is dit 'n moderne bron wat die dinamiese aard van beide tale vasvang.




