Kodachrome

Kodachrome

R 239.00

Takealot · checked 13 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 239.00
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 239.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 May 2024
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Kodachrome

    Checked 13 days ago

    R 239.00

    View
  • Loot

    Kodachrome

    Checked Today

    R 320.00

    +R 81.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Om hierdie skryfsels te lees is soos die oomblik wanneer jy 'n 3D-bril opsit of 'n towersampioen eet: Alles lyk opeens anders, die wereld is op sy kop gedraai, oral knetter moontlikhede. Dreyer het die vermoe om op hierdie manier te sien en om die leser so te laat sien.

Dis 'n wonderbaarlike mengelmoes van alledaagse sowel as fantasmagoriese objekte soos 'n vingerhoed, 'n verdwaalde los skroefie, 'n geel badeendjie op die vloer van 'n afdelingwinkel, die bloop, Napoleon en sy jaggeselskap wat op die vlug slaan voor 'n spul mak hase, die klankeffekte in Star Wars, 'n intakte beesoog in die pad, meerminne, 'n mimeerkunstenaar, Noorderligte, monsters, vampiere, salmanders en ander. Die skrywer, wat ook digter is, mors nie met woorde nie en sy gedagtes is elegant.

What's in the box
1 X Boek