Koeke en Terte

Koeke en Terte

Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se Uniekheid (Afrikaans, Paperback)

R 252.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 206.00
Lowest seen
R 206.00
Highest seen
R 252.00
Last change
R 46.00
First indexed
15 Dec 2022
Retailer
Loot

Description

Koeke en terte gee jou skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Dit is geskik vir almal wat ’n goeie humorsin het – en veral vir hulself kan lag. Susan takel ernstige onderwerpe soos dat jy as vrou is goed genoeg is, jy nie so hard op jouself moet wees nie en jy is genoeg vir God net soos jy is. Sy help jou om jouself te leer waardeer en jou eie gawes te ontwikkel en om by jouself en ander te leer.