
Kom Ons Oefen Finansiele Geletterdheid
Kom Ons Oefen Finansiele Geletterdheid (Afrikaans, Paperback)
R 154.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 154.00
- Lowest seen
- R 154.00
- Highest seen
- R 154.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Oxford Kom ons Oefen Finansiele Geletterdheid vir Ekonomiese en Bestuurwetenskappe se werkboeke vir Graad 8 en 9 voldoen volledig aan die KABV-standaarde, bestaan uit 96 bladsye vol oefeninge en sluit ook 'n volledige memorandum in wat uit die boek verwyder kan word. Die werkboeke is bekostigbaar, gebruikersvriendelik en toeganklik, en kan in die klas of vir onafhanklike oefening by die huis gebruik word. Die boeke is ideaal vir gebruik saam met die Oxford Suksesvolle of Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe klaskamerreeks, maar kan ook saam met ander kurrikulum-aangepaste handboeke gebruik word.
