Kom Speel & Leer Bybel

Kom Speel & Leer Bybel

Christian Media Publishing

R 89.00

Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 87.16
Lowest seen
R 65.00
Highest seen
R 89.00
Last change
R 24.00
First indexed
03 Apr 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Kom Speel & Leer Bybel help die kind om in die Bybelverhaal te 'klim' met twee karakters genaamd Sammy en Amy, asof hulle saam met die Bybelkarakters daar is. Op hierdie verbeeldingryke manier sal kinders ontdek hoe relevant die Bybel vandag nog is, hoe betekenisvol geloof is en hoe wonderlik dit is om 'n kind van God te wees. Hierdie Bybel bevat 30 pragtig geïllustreerde Bybelverhale wat kinders help om kognitief en emosioneel by die Bybel betrokke te raak. Elke storie bestaan uit vier bladsye en sluit bykomende leiding in om ouers en versorgers te help om betrokke te raak by kinders en God se Woord.

Elke storie sluit die volgende afdelings in:

'n Pragtig geïllustreerde Bybelverhaal en skrifverwysing.

Kyk en leer: Help Sammy en Amy om die versteekte Bybel in die illustrasies te vind, deur geloofsbeginsels te beklemtoon en te wys hoe die Bybel vandag steeds relevant is.

Onthou die Bybelverhaal: Aansporings en leiding vir ouers en versorgers om deur die Bybelverhaal by kinders betrokke te raak.

Gebed om saam te bid.

Aktiwiteite: Die toepassing van die geloofsbeginsel prakties deur verskeie aktiwiteite.

Vir kinders van 4+ jaar

Geskryf deur Ewald van Rensburg

Geillustreer deur Magriet Brink

What's in the box
1 x Hard Cover Story Book Bible