Kombuistaal: Gesonde resepte en rympies vol pret

Kombuistaal: Gesonde resepte en rympies vol pret

Kombuistaal: Gesonde resepte en rympies vol pret - Leer jou kind om reg te eet! (Afrikaans, Paperback)

R 244.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 244.00
Lowest seen
R 225.00
Highest seen
R 244.00
Last change
R 19.00
First indexed
11 Sep 2025
Retailer
Loot

Description

Hierdie kookboek gaan die jongspan nie net laat smul aan heerlike kos nie, maar ook leer hoe om gesonde keuses te maak.

Kombuistaal gee vir kinders die woordeskat en vaardighede om seker te maak dat hulle van jongs af weet hoe om kos te kies wat gesond en heilsaam is.

Selfs grootmense word touwys gemaak oor hoe om slim keuses te maak om hul besige kinders gesond en sterk te hou – alles gebaseer op wetenskaplike navorsing.

Boonop is dit ’n lekkerleesboek propvol nuwe gedigte deur Antjie Krog!