Konsert Van Die Lewe

Konsert Van Die Lewe

Konsert Van Die Lewe - Die Storie Van Tolla Van Der Merwe (Afrikaans, Paperback)

R 164.00

Loot · checked 21 days ago

View at Loot
Average
R 164.00
Lowest seen
R 164.00
Highest seen
R 164.00
Last change
R 0.00
First indexed
27 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Tien jaar ná sy dood, word hy steeds onthou vir sy stories, sy unieke taal, sy humor in Afrikaans, maar méér dalk nog deur dié wat hom geken het vir sy aardsheid, sy menslikheid, vir hoe hy ander op soveel vlakke aangeraak en onvoorwaardelik van homself gegee het.

’n Tekort aan feite oor Tolla is daar nie. Die vraag was hóé om sy storie te vertel ... Die draad wat regdeur sy lewe geloop het is dié van Tolla die gewer, die een wat uitdeel – nie net tasbare goed nie, maar ook van homself, om die lewe ’n beter plek te maak.

Dalk verduidelik juis dít die gevoel van groot verlies toe hy skielik nie meer daar was nie.