
Kook en geniet
De Villiers, S.J.A.
rated at Takealot · checked 6 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 347.14
- Lowest seen
- R 259.00
- Highest seen
- R 449.00
- Last change
- -R 44.00
- First indexed
- 19 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as 'n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek.
Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as 'n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek. Kook en geniet dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet - van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries - naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.
What's in the box
1 x Book