Kosbaar

Kosbaar

Skep Herinneringe Met ’n Feesmaal

R 279.00
5.0(12)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 277.84
Lowest seen
R 229.00
Highest seen
R 409.00
Last change
R 4.00
First indexed
30 Mar 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Kosbaar

    5.0(12) Checked 3 days ago

    R 279.00

    View
  • Loot

    Kosbaar

    Checked 17 days ago

    R 369.00

    +R 90.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte is om ’n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep. Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte is om ’n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep. In haar eie woorde: “Kos is ’n manier en plek om bymekaar te kom, om rustig te raak en om jou hart oop te maak om te deel, lief te hê en lekker te lag.

Geniet die reis en samesyn!. Kosbaar bevat sowat 100 eg Suid-Afrikaanse resepte. Met ’n Libanese ouma toon haar kosvoorkeure ’n goeie mengsel van boerekos met ’n sterk Libanese invloed. Daar is ou gunstelinge soos roosterkoek en nostalgiese melktert, en party kry ’n nuwe baadjie, soos malvapoeding met ’n pinotagesous, gebakte patat met za’tar-speserye, New York Shake Shack-kaasburgers en stadig geroosterde lamskouer met jogurtplatbrood.

Kosbaar bevat ook heelwat graanvrye resepte omdat Elmarie onlangs uitgevind het sy is allergies vir graan.

What's in the box
1 X Book