
Krabbelkuns inkleur - Doodle art colouring
Krabbelkuns inkleur - Doodle art colouring (Afrikaans, English, Paperback)
R 111.00
Loot · checked Today
- Average
- R 78.00
- Lowest seen
- R 78.00
- Highest seen
- R 111.00
- Last change
- R 33.00
- First indexed
- 15 Jul 2022
- Retailer
- Loot
Description
Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur. So se Marleen Visser, die kunstenaar. My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.
