Krok en Dil - Vlak 4 Boekstel

Krok en Dil - Vlak 4 Boekstel

R 500.00
5.0(2)

rated at Takealot · checked 14 days ago

View at Takealot
Average
R 459.00
Lowest seen
R 459.00
Highest seen
R 500.00
Last change
R 41.00
First indexed
16 Jul 2024
Retailer
Takealot

Description

Lees is pret saam met Krok en Dil!

Vlak 4 van die gewilde reeks gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die selfvertroue om die prettige stories self baas te raak. Jong lesers wat reeds die vorige drie vlakke bemeester het, kan in Vlak 4 met gemak die uitdaging van ietwat meer teks en langer stories baasraak.

  1. 'n Nuwe bril vir Dil
  2. 'n Dag op die dak
  3. Ek dink ek het 'n eier gelê!
  4. Wat 'n waatlemoen!
  5. Prins Dil en die draak
  6. Hoera vir modder!
  7. Ek soek 'n stert
  8. Bak en brou
  9. Ek skrik vir niks!
  10. Wortels? Jig!

What's in the box
10 X Books

Similar products