
Kruis en dwars deur ou Suidwes
Kruis en dwars deur ou Suidwes - Herinneringe van 'n pelskoper (Afrikaans, Paperback)
R 236.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 203.00
- Lowest seen
- R 186.00
- Highest seen
- R 236.00
- Last change
- R 33.00
- First indexed
- 22 Jul 2022
- Retailer
- Loot
Description
Piet Maritz was vir jare lank 'n karakoelpelskoper in die ou Suidwes. Gedurende sy vele omswerwinge het hy baie interessante mense ontmoet en dinge ondervind. In Kruis en dwars deur ou Suidwes deel hy van hierdie herinneringe en laat jou lag, huil en verlang na vervloe dae.