
Kuberwoordeboek / Cyber Dictionary
Kuberwoordeboek / Cyber Dictionary (Afrikaans, English, Hardcover)
R 341.00
Loot ยท checked 21 days ago
- Average
- R 341.00
- Lowest seen
- R 341.00
- Highest seen
- R 341.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die kuberbedryf omhels tans so 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite dat die benaming "rekenaarwoordeboek" onvanpas sou wees. Die Kuberwoordeboek is 'n volledige versameling terminologie verbonde aan apparatuur, programmatuur, die internet, e-poskommunikasie, programmering as wetenskap, ens. - saamgestel op 'n uiters toeganklike, gebruikersvriendelike wyse. Persone verbonde aan die informasietegnologiebedryf sal enorm baat by die gebruik van hierdie titel, asook enige algemene gebruikers van rekenaars en inligtingstelsels. The cyber industry covers such a wide variety of activities that the name "computer dictionary" is no longer appropriate. The Cyber dictionary is a complete collection of terms related to hardware, software, the internet, e-mail communication, programming as a science, etc. People related to the information technology industry will derive benefit from this title, as will any gereal users of computers and information systems.