Kuifie 11: Die Geheim van die Eenhoring

Kuifie 11: Die Geheim van die Eenhoring

R 301.00

Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot
Average
R 301.00
Lowest seen
R 301.00
Highest seen
R 301.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

In Die geheim van die Eenhoring ontdek Kuifie 'n modelskippie op die vlooimark en besluit dit is net die regte geskenk vir kaptein Sardijn. Groot is Kuifie se verbasing toe hy uitvind dat dit deur die Ridder van Sardijn, die kaptein se voorvader, gebou is. Meer nog: Daar is 'n geheim opgesluit in die skippie en Kuifie-hulle is nie die enigstes wat wil weet wat dit is nie

OOR DIE OUTEUR

Die Belgiese skrywer en illustreerder Georges Prosper Remi oftewel Hergé (1907-1983) staan bekend as die vader van die moderne strokiesprent. Vir sy latere werke doen hy uitgebreide navorsing om die verhale so outentiek moontlik te maak.

Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).

What's in the box
1 X Book