Kuikentjie en Eendjie

Kuikentjie en Eendjie

Kuikentjie en Eendjie (Afrikaans, Hardcover)

R 65.00

Loot ยท checked Today

View at Loot
Average
R 60.00
Lowest seen
R 43.00
Highest seen
R 65.00
Last change
R 5.00
First indexed
02 Dec 2024
Retailer
Loot

Description

Kuikentjie en Eendjie is beste maatjies. Op 'n dag wil hulle mammas hulle nie toelaat om saam te speel nie: Kuikentjie ruik na stowwerige strooi en Eendjie na klam hout. En dan kom die hael... 'n Pragstorie van aanvaarding van ander net soos hulle is. En waarom dan nie?