
- Average
- R 83.60
- Lowest seen
- R 75.00
- Highest seen
- R 88.00
- Last change
- -R 2.00
- First indexed
- 23 Jan 2025
- Vendor
- Loot
Maak pragtige kwiltgeskenke vir jou huis, of vriende en geliefdes. Hierdie pragboek bevat projekte vir elke denkbare geleentheid en alle vaardigheidsvlakke - van kitsidees wat jy in 'n aand kan voltooi, tot items met meer om die lyf. Laat die maklike laslap- en appliektegnieke jou inspireer om jou eie stempel af te druk op die mooiste handgemaakte geskenke.