
Kyk Na My
Kyk Na My - Herinneringe Aan 'n Kindertyd (Afrikaans, Paperback)
R 223.00
Loot · checked Today
- Average
- R 223.00
- Lowest seen
- R 100.00
- Highest seen
- R 337.00
- Last change
- -R 96.00
- First indexed
- 11 Jun 2022
- Vendor
- Loot
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.