
Lafras Cuyper en die gravin: 7
Lafras Cuyper en die gravin: 7 (Afrikaans, Paperback)
R 220.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 172.00
- Lowest seen
- R 172.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 48.00
- First indexed
- 06 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die sewende en laaste boek in die reeks, propvol opwinding, spanning en avontuur! Lafras begin al hoe meer hunker na standvastigheid: met n vrou en kinders in n huis van hul eie sonder die gevare wat die lewe op see inhou. Gaan Lafras se seeavonture in hierdie laaste titel van die reeks tot n einde kom? En belangriker sal hy uiteindelik die groot liefde vind waarna hy nog al die jare smag? Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.
