
Laslap En Kwilt
Laslap En Kwilt - Inspirasie Uit Die Verlede (Afrikaans, Paperback)
R 119.00
Loot ยท checked 29 Sep 2026
- Average
- R 119.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 119.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Hierdie boek bring hulde aan die Suid-Afrikaanse kwiltgeskiedenis en die top kwilters in Suid-Afrika.
In Suid-Afrika is kwiltwerk nie so deel van ons kultuurgeskiedenis soos wat dit byvoorbeeld in Amerika of Engeland is nie maar dat dit ryk is, is nie te betwyfel nie. Die witgestyfde en gekwilte kappies wat vrouens tydens die pioniersdae in Suid-Afrika gedra het, vorm inderdaad een van die hoogtepunte van volkskuns in ons land.
Een van die oudste laslapdekens dateer uit die jare 1805 tot 1806 en is in die Drostdy Museum in Swellendam te sien.