
Laura se sterrereis
Laura se sterrereis (Afrikaans, Hardcover)
R 93.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 93.00
- Lowest seen
- R 78.00
- Highest seen
- R 93.00
- Last change
- R 15.00
- First indexed
- 04 Jan 2024
- Vendor
- Loot
Elkeen het sy eie ster, daarvan is Laura seker. Maar hoe staan sake met haar boetie Tommie se Pas-My-Op-Hondjie? Het 'n speelgoedhondjie ook sy eie ster? Om dit uit te vind, bou Laura en Tommie hulle eie ruimtetuig om na die sterre toe te vlieg. Of hulle die ster vind, en die tweetjies se wedervaringe op hule sterrereis, word liefdevol in hierdie verhaal vertel.
