Lea en die boelies

Lea en die boelies

R 174.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 174.00
Lowest seen
R 174.00
Highest seen
R 174.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Lea wil nie meer skool toe gaan nie want dit is deesdae nie vir haar lekker nie. Daar is 'n kwaai tweeling, Miems en Elsie, wat lelike dinge vir haar se by die skool en die meisies vat haar kos wanneer dit pouse is. Op 'n dag verloor Miems haar gunstelingpop se haarlint en voel baie hartseer daaroor. Maar Lea maak 'n slim plan om vir Miems te help en sy en die tweeling word vriende! Lea en die boelies bespreek die sensitiewe tema van boeliegedrag, veral by skole, en is gebaseer op die skrywer se baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.Lea en die boelies is gebaseer op die suksesvolle Ben-reeks deur Zuleka Smit met soortgelyke temas wat by dogtertjies aanklank sal vind. Dit is die tweede boek in die gewilde Lea-reeks. Johann Strauss se bekoorlike illustrasies versier die bladsye en maak hierdie boek ekstra spesiaal en vol lewe vir die jongspan.