
Lea Lief 4: Muisvalle En Maanmelkskommels
Lea Lief 4: Muisvalle En Maanmelkskommels (Afrikaans, Paperback)
R 94.00
Loot · checked 26 Sep 2026
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 103.00
- Lowest seen
- R 82.00
- Highest seen
- R 103.00
- Last change
- -R 9.00
- First indexed
- 06 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood?
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!
Daar is ’n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak. Vinnig kom hulle agter: die dorp het ook ’n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak! Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?