Lea Lief Honde 2: Hik, Hik, Hoera!

Lea Lief Honde 2: Hik, Hik, Hoera!

Lea Lief Honde 2: Hik, Hik, Hoera! (Afrikaans, Paperback)

R 94.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 103.00
Lowest seen
R 82.00
Highest seen
R 103.00
Last change
-R 9.00
First indexed
15 Apr 2022
Retailer
Loot

Description

Hoera vir heldhaftige honde

Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregteaktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!

Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Daar is net een probleem: Hik, die hondjie wat Lea gered het, wil net nie die toertjies leer nie! En Lea se ma het gesê as Hik nie maniere leer nie, dan moet hulle hom opgee om aangeneem te word ...

Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins.

Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te laat is.