
Lee Blikkies Vol Liefde
Lee Blikkies Vol Liefde - 'n Kortverhaalbundel (Afrikaans, Paperback)
R 239.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 220.57
- Lowest seen
- R 172.00
- Highest seen
- R 281.00
- Last change
- -R 42.00
- First indexed
- 09 Aug 2023
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
'n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9!
Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees.