
Leer my doen, Boek 8: Tippie trek aan
Leer my doen, Boek 8: Tippie trek aan (Afrikaans, Paperback)
R 71.00
Loot ยท checked Yesterday
- Average
- R 66.00
- Lowest seen
- R 49.00
- Highest seen
- R 71.00
- Last change
- R 5.00
- First indexed
- 03 Jan 2025
- Retailer
- Loot
Description
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
Similar products

Loot
Leer my doen, Boek 10: Tippie leer van insekte
R 71.00

Loot
Leer my doen, Boek 7: Tippie verjaar
R 71.00

Loot
Leer my doen, Boek 1: Tippie se huis
R 71.00

Loot
Leer my doen, Boek 3: Tippie gaan plaas toe
R 71.00

Loot
Leer my doen, Boek 5: Tippie gaan strand toe
R 71.00

Loot
Leer my doen, Boek 9: Tippie by die skool
R 71.00

Loot
Leer my doen, Boek 2: Tippie en sy maats
R 71.00

Loot
Leer my doen, Boek 4: Tippie gaan winkel toe
R 71.00

Loot
Leer my doen, Boek 6: Tippie speel 'n nuwe sport
R 71.00

Loot
My 3de Bybel Doen en Leer Boek
R 63.00
Takealot
My 3de Bybel Doen en Leer Boek
5.0(1)R 59.00
Takealot
Leer my lees (Vlak2) 12: Tippie doen navorsing (SKL)
R 55.00