Leer my lees (Vlak 4 Boek 2): Tippie by die dieretuin (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak 4 Boek 2): Tippie by die dieretuin (Skooluitgawe)

R 57.00

Takealot ยท checked 3 days ago

View at Takealot
Average
R 57.00
Lowest seen
R 57.00
Highest seen
R 57.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboekewat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel.
Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.

Titels beskikbaar in Vlak 4:
Leer my lees (Vlak4) 1: Tippie se nuwe maat (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak4) 2: Tippie by die dieretuin (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak4) 3: Tippie gaan leeupark toe (Skooluitgawe))
Leer my lees (Vlak4) 4: Tippie gaan lughawe toe (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak4) 5: Tippie maak pizza (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak4) 6: Tippie se sywurms (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak4) 7: Tippie soek insekte (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak4) 8: Tippie vang vis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak4) 9: Tippie verjaar (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak4)10: Tippie gaan ysskaats (Skooluitgawe)

Similar products