Leer my lees (Vlak RR Boek 1-10) Boekpak (Skooluitgawe)
Takealot · checked 2 days ago
- Average
- R 465.00
- Lowest seen
- R 465.00
- Highest seen
- R 465.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
DIE BOEKE
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroee leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde.
Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Titels in Vlak RR Boekpak 1-10
Leer my lees (Vlak RR) 1: My naam is Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 2: Ontmoet Tippie se familie en vriende (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 3: Veels geluk liewe Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 4: Tippie leer oor sintuie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 5: Tippie se klerekas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 6: Tippie se familie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 7: Tippie hou homself skoon (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 8: Welkom in Tippie se huis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 9: Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 10: Tippie by die skool (Skooluitgawe)
Similar products

Loot
Tippie - Leer my lees (Vlak 3) Boekpak (Boek 1-10)

Loot
Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10
Takealot
Leer My Lees met Tippie die Olifant (Vlak R Boekpak) : Boek 1 - 10
4.9(42)Takealot
Leer my lees (Vlak RR Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)
5.0(1)Takealot
Leer my lees (Vlak 6 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)
5.0(1)Takealot
Leer my lees (Vlak 2 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)
5.0(1)Takealot
Leer my lees (Vlak 3 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)
5.0(2)Takealot
Leer my lees (Vlak 1 Boek 1): Hallo Tippie (Skooluitgawe)

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 1: Tippie en die boom

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 9: Tippie soek 'n boek
Takealot