
Lees En Kyk Met Begrip: Graad 8
Lees En Kyk Met Begrip: Graad 8 - Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV) (Afrikaans, Paperback)
R 167.00
Loot · checked Today
- Average
- R 131.60
- Lowest seen
- R 100.00
- Highest seen
- R 167.00
- Last change
- -R 29.00
- First indexed
- 19 Oct 2023
- Vendor
- Loot
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk.
Eerste Addisionele Taal-leerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud, wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, en opsommings.
’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za.
