Leeumens

Leeumens

R 249.00
4.9(21)

rated at Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 261.93
Lowest seen
R 249.00
Highest seen
R 319.00
Last change
-R 10.00
First indexed
11 Apr 2025
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Leeumens

    4.9(21) Checked 10 days ago

    R 249.00

    View
  • Loot

    Leeumens

    Checked 4 days ago

    R 326.00

    +R 77.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Is Kassie en Rooi op 'n selfmoordsending?

Skatryk tweelingbroers wat uit hulle huis in Rondebosch verdwyn het, se geraamtes word vyf jaar later deur 'n stootskraper in 'n veld opgediep.

Op aandrang van die Wes-Kaapse polisiehoof moet Kassie en Rooi die saak ondersoek, maar dit moet in die grootste geheimhouding plaasvind. Anders kan Kassie-hulle ook die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was.

Maar om 'n saak onder die radar te probeer oplos, blyk gou onprakties te wees. Wanneer Kassie-hulle tot 'n openlike ondersoek oorgaan, maak hulle slapende honde wakker. Hulle beland in 'n maalstroom van ongekende gevaar.

'n Stikdonker onderwêreld, waar antieke voorwerpe miljoene rande op swartmarkveilings behaal, duld nie inmenging nie. Veral as die sindikaatleier in dié onderwêreld gevaarliker is as 'n mamba wanneer sy besigheid bedreig word.

What's in the box
1 x Book