Lekkerlag Pretboek

Lekkerlag Pretboek

R 149.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 21 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 129.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 198.00
Last change
R 20.00
First indexed
23 Nov 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie alles-in-een pretboek beloof ure se vermaak! Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels waarmee jy jou maats sal laat kopkrap. Hier is ook vreeslike vreemde feite waarmee jy selfs jou onderwyser sal laat les opsê. Prettige speletjies sal jou, jou familie en jou skoolmaats van verveling red en sorg dat julle mekaar beter leer ken.

Daar is selfs lekkerlag-limerieke – snaakse rympies wat jou lagspiere gaan kielie. Jy sal lekker giggel wanneer jy hoor waarom spoke nie leuens kan vertel nie. Jou oë sal rek as jy uitvind wat gaan gebeur as jy te veel wortels eet . . . En jy gaan op die grond rondol as jou maats moet verduidelik waarom hulle kies om ’n mak krokodil se tande te borsel óf waarom hulle eerder in ’n swembad vol spoeg sal swem!