
Lendetaal
Lendetaal - Homoerotiek in Die Kunste En in Die Letterkunde (Afrikaans, Paperback)
R 220.00
Loot ยท checked 2 days ago
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 98.00
- Highest seen
- R 678.00
- Last change
- R 36.00
- First indexed
- 05 Mar 2023
- Retailer
- Loot
Description
In Lendetaal gee Hennie Aucamp sy perspektief op vrae rondom kwessies oor homoerotiek in die kunste en in die letterkunde. Onder die afdeling "Kuns" word daar gekyk na die manlike naakt in fotografie, die voorstelling van die jong seun in die kunste en hoe gay kunstenaars die lyntekening in die verkenning van erotiese sones ontgin. Die afdeling "Skrywers en individuele werke" is 'n kort historiese oorsig van die hantering van homoseksualiteit in literatuur. Skrywers soos Stephen Spender, C. Louis Leipoldt, Christopher Isherwood en Edmund White word belig en daar word aandag gegee aan gay stereotipes soos die cowboy in die kortverhaal "Brokeback Mountain". In "Bloemlesings" gee Aucamp onder andere 'n hipotetiese keur van gay verhale. Die laaste afdeling, "Egodokumente", bespreek beroemde mense se dagboeke en daar word afskeid geneem van Lucas Malan.