Leo (Afrikaans)
Afrikaans crime novel
R 209.00
4.9(278)
View at Takealot rated at Takealot · checked 7 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 215.90
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 329.00
- Last change
- -R 56.00
- First indexed
- 01 Oct 2023
- Retailer
- Takealot
Description
'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. 'n Oud-recce vermoor as 'n boodskap. 'n Mooi veldgids, gewerf as 'n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer.
Jy't 'n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou.
Dis 'n resep vir 'n ramp.
What's in the box
1 x Book