
- Average
- R 81.33
- Lowest seen
- R 62.00
- Highest seen
- R 115.00
- Last change
- -R 48.00
- First indexed
- 21 Nov 2024
- Vendor
- Loot
Leonard hou van honde. Hy weet alles oor hulle. Hy ken al die soorte en weet of hulle spits ore of slap ore het. Wanneer Leonard se: Dis nie n worshond nie!, dan is dit ook nie een nie. Natuurlik weet Leonard ook dat hulle almal skerp tande het. En dit is n probleem. Maar wat sal gebeur as Leonard op n dag wakker word en self n hond is?



