
Lewende planeet
Lewende planeet - Verstaan en bewaar biodiversiteit (Afrikaans, Paperback)
R 162.00
Loot · checked Today
- Average
- R 162.00
- Lowest seen
- R 162.00
- Highest seen
- R 162.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar. Die kombinasie van leersame, toeganklike inhoud (nagevors deur kenners verbonde aan die Montreal Biodome) en treffende visuele materiaal gee lesers 'n naby blik op ons verstommende planeet en gee ook noodsaaklike insig in die invloed wat menslike aktiwiteite op die aarde het.