Liefde Genees

Liefde Genees

Malene Breytenbach

R 174.00

Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 27.00 at Loot

Loot sells it for R 147.00. Compare every offer

Average
R 174.00
Lowest seen
R 174.00
Highest seen
R 174.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Liefde Genees

    Checked 16 days ago

    R 147.00

    View
  • Takealot This listing

    Liefde Genees

    Checked 5 days ago

    R 174.00

    +R 27.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met 'n verpleegster en sy besluit om die huwelik te be indig. Sy doen aansoek vir 'n pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek-kliniek buite Stellenbosch waar sy die eienaar, dokter Brian Thompson, ontmoet.

Madeline voel dadelik sterk aangetrokke tot Brian, al is sy nou versigtig vir mans. Brian reken hy rou nog oor sy oorlede vrou, maar besef ook dat hy Madeline nie kan weerstaan nie. Nie een van die twee beoog weer 'n verhouding nie, maar hulle kan ook nie die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Sal hulle die vele uitdagings kan oorwin en toelaat dat die liefde ou wonde genees?

What's in the box
1 x LIEFDE GENEES