Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe

Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe

Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe (Afrikaans, Paperback, 20 Jaar-Uitgawe)

R 197.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 188.00
Lowest seen
R 138.00
Highest seen
R 197.00
Last change
R 9.00
First indexed
25 Nov 2022
Retailer
Loot

Description

Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel.

Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit.

Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van ’n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...