
Liewe Heksie, Leesboek 7
Liewe Heksie, Leesboek 7 (Afrikaans, Paperback)
R 139.00−20%
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 174.00
- Lowest seen
- R 139.00
- Highest seen
- R 174.00
- Last change
- -R 35.00
- First indexed
- 29 Nov 2023
- Retailer
- Loot
Description
Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers.
In Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te red.