
Lottie Brooks 1: Die Pynlik Patetiese Lewe van Lottie Brooks
Lottie Brooks 1: Die Pynlik Patetiese Lewe van Lottie Brooks (Afrikaans, Paperback)
R 192.00
Loot · checked Today
- Average
- R 192.00
- Lowest seen
- R 175.00
- Highest seen
- R 195.00
- Last change
- R 17.00
- First indexed
- 11 Sep 2025
- Vendor
- Loot
Lottie Brooks is byna 12 jaar oud en haar lewe is amptelik verby. Sy gaan amper hoërskool toe sonder enige vriende aan haar sy of ’n swierige kapsel. Boonop het sy besef dat sy te plat is om ’n BRA te dra! Sy kan maar net so wel opgee en hiberneer saam met haar hamsters.
