
Louis, Die Laeveld-leeu En Die Skobbejakke
Louis, Die Laeveld-leeu En Die Skobbejakke (Afrikaans, Paperback)
R 90.00
Loot · checked Today
- Average
- R 90.00
- Lowest seen
- R 54.00
- Highest seen
- R 101.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 25 Mar 2024
- Vendor
- Loot
Louis, die Laeveld-leeu en die Skobbejakke is al ou geliefdes vir lesers van onder andere die Burger, Beeld, Landbouweekblad en Volksblad. Die geswore oujongkerel is die (soms onwillige) metgesel van Koos, n bobbejaan wat van rondle vir kwaadgeld al n kuns gemaak het en ook maar net so n verlangse verhouding met die waarheid het. Daar is dan ook n paar plaasbewoners wat n draai kom maak: Werfbobbejaan, wat sy lyf tans kundige van gemengde boerdery hou; en die Hoenderhaan, die enigste lid van die geselskap wat met so n ietsie tussen die ore geseen is.