
- Average
- R 51.00
- Lowest seen
- R 39.00
- Highest seen
- R 369.00
- Last change
- R 318.00
- First indexed
- 08 Oct 2019
- Retailer
- Takealot
Description
Die EERSTE van sy soort – Jou GROOTSTE Suid-Afrikaanse en internasionale sterre almal op een Dubbel-album! Jou gunsteling Afrikaanse en Engelse liefdesliedjies – ALLES op LOVE Tune !
Raak verlief op Riana Nel se “Die Moeite Werd” , Theuns Jordaan se “Book of Love” en Jay en Lianie se “Lank Lewe”. Nadine raak romanties met “Daai Liefde”, Bobby van Jaarsveld met “n Vrou wild it Hoor” en Coleske met “My Only”. Kyk verder uit vir gewilde treffers van EDEN (I wanna know what love is) , Riana Nel (Dans) en Steve Hofmeyr “Blou Ballon”.
Die plaaslike musiek hou nie daar op nie! Van die beste plaaslike Engelse talent is ook op die album beskikbaar. Monark is ‘n vars, nuwe groep en hulle gewilde treffer “You Make” verskyn ook hier. Die pragtige dames van Blackbyrd roer die hartsnare met “Youre the reason” en Idols wenner Elvis Blue se “Spore” is ook ingesluit.
En om alles te kroon, is die dubbel album ook propvol van die grootste internasionale sterre. Katy Perry verklaar liefde in “Unconditionally”, Maroon 5 met “Love Somebody” en Avicii met “Addicted to you” sal aanhangers saamsing. Ander groot treffers soos Bruno Mars “Just the way you are” , Richard Marx “Right here waiting” , Pussycat Dolls “Stick with me” en Jason Mraz “I wont give up” verskyn ook hier.
Similar products

Loot
Love Songs: The Singles Collection

Loot
Country Love Songs

Takealot
Love Songs - The Collection (CD)

Loot
Love Songs Vol. 2

Loot
Sara Bareilles - More Love Songs From Little Voice Season On

Takealot
Piano Love Songs (CD)

Takealot
Celtic Love Songs (CD / Album)

Takealot
Don Williams - Love Songs (CD)

Takealot
Love Songs (CD)

Takealot
Love Songs (CD)

Takealot
Love Songs (CD)

Takealot