
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 61.00
- Lowest seen
- R 61.00
- Highest seen
- R 61.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Lukas is in die eerste plek 'n lekkerlees roman oor iemand se liefdeslewe en sy hartseer tye. In die tweede plek ontsluit dit 'n historiese karakter deur jare se navorsing in 'n storie in te pas.
Lukas is in die eerste plek 'n lekkerlees roman oor iemand se liefdeslewe en sy hartseer tye. In die tweede plek ontsluit dit 'n historiese karakter deur jare se navorsing in 'n storie in te pas. Min geskiedkundige feite oor die Evangelieskrywer Lukas is bekend, maar in hierdie goed nagevorsde roman word 'n geloofwaardige verhaal rondom die figuur van Lukas opgebou. Lukas is geen bleeksiel in hierdie roman nie. Lesers wat van Dalene Matthee se karakter, Saul, gehou het, sal hierdie roman baie geniet. Louise Prinsloo is 'n bekende skryfster van kinder- en jeug boeke en is onlangs benoem vir die SANLAM-prys vir jeuglektuur. Lukas is ideaal vir lesers in die hoerskool en ouer - veral meisies en vroue sal dit geniet.
Similar products

Loot
Die Perikopen vom Verlorenen

Loot
Feuer auf Erden - Eine historisch-kritische Exegese zu Lukas 12, 49 - 53

Loot
Ons Het Jou Lief, Lukas
Takealot
Luka Modric - Official Autobiography

Loot
Lukas und Q

Loot
Das Evangelium nach Lukas, EKK III/1

Loot
Der Markus-Stoff Bei Lukas

Loot
Luka and the Fire of Life
Takealot
Lukas Bou 'n Superkar - Leesgids
Takealot
Freeing Luka

Loot
Jesus und der Taufer

Takealot