Luna Skitterster Word Gered

Luna Skitterster Word Gered

Luna Skitterster Word Gered (Afrikaans, Paperback)

R 197.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 188.00
Lowest seen
R 139.00
Highest seen
R 197.00
Last change
R 9.00
First indexed
17 May 2024
Retailer
Loot

Description

Om na ’n nuwe dorp en ’n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker.

Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog ’n nuwe begin – veral toe sy sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy!

Terwyl hulle wegkruipertjie speel, ontdek Nea ’n geheime tonnel in die tuin … en deur die tonnel, in die middel van ’n magiese woud, is ’n eenhoring wat vassit in die modder!

Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red … en maats word in die proses?