
Maar wie snoei die rose in die nag?
Maar wie snoei die rose in die nag? (Afrikaans, Paperback)
R 82.00
Loot · checked 29 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 82.00
- Lowest seen
- R 82.00
- Highest seen
- R 82.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Abraham de Vries vermom sy ""kontreiverhale"" soms as ""ernstige verhale"" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. Maak nie saak
wat die genre eintlik is nie; dis die storie en die vakmanskap wat in beide gevalle primer tel soos Linda Rode tereg se (n.a.v. van D.H. Lawrence se woorde: Never trust the artist. Trust the tale). De Vries se vertroude vertellerstem is byna uniek in Afrikaans daar is die herkenbare en die realistiese, maar sy verhale word ook gekenmerk deur n evokatiewe onuitgesegdheid. n Ander kenmerk is sy deernis met die buitestander of die underdog. In hierdie verhale is daar hartseer en humor, lokkende geheime, misterieuse karakters, triekster-elemente. Die eerste verhaal in die bundel, Agter nege passe, is ast ware n liefdesverklaring aan die Klein-Karoo!