
Marinda Se Kinderkombuis
Marinda Se Kinderkombuis - Met Sjef Sout En Prof Pretzel (Afrikaans, Paperback)
R 281.00
Loot · checked 4 days ago
- Average
- R 241.43
- Lowest seen
- R 185.00
- Highest seen
- R 295.00
- Last change
- R 14.00
- First indexed
- 20 Oct 2021
- Retailer
- Loot
Description
Marinda Se Kinderkombuis is 'n kleurvolle kookboek met 'n kinkel. Die kinkel is die eksperimente wat in die boek voorkom, en wat met alledaagse kombuisprodukte uitgevoer kan word.
Die resepte is maklik, vinnig en liplekker om te maak. Maak van die resepte vir jou verjaarsdagpartytjie, en dan kan jy en jou maats die eksperimente ook saam doen! Sjoe! Jy gaan só cool wees.
Dié towerkookboek gaan vir jou wys dat die kombuis 'n wonderlike plek is!