
- Average
- R 90.00
- Lowest seen
- R 54.00
- Highest seen
- R 315.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 12 Aug 2022
- Vendor
- Loot
Marmerprinses handel oor 'n tienerdogter, Wilmien, wat verlief raak op die nuwe onderwyser by die skool, mnr. Paul le Roux. Tussen die verlief-wees deur moet sy leer vir haar matriekeindeksamen, deadlines as redakteur van die skoolkoerant hanteer, en afreken met haar skateboarder-vriend en buurman, Chris, wat heimlik ook verlief op haar is. Al waaraan Wilmien kan dink is Paul le Roux, en die geur van sy naskeermiddel... Sal sy kan wegkom van die feit dat hy getroud is met kinders?