
Martie En Haar Ouma
Martie En Haar Ouma (Afrikaans, Hardcover)
R 98.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 98.00
- Lowest seen
- R 50.00
- Highest seen
- R 115.00
- Last change
- -R 17.00
- First indexed
- 17 Dec 2023
- Vendor
- Loot
n Wondermooi prenteboek net 'n ontroerende storie oor 'n dogtertjie se besonderse verhouding met haar ouma. Martie is n ongeduldige, woelige kind. Alles moet sommer dadelik gebeur. Nou! Dadelik! Haar ouma is net soos sy en die twee verstaan mekaar goed. Op n dag word Ouma siek en sy kan haar woorde nie meer vind nie. Die grootmense behandel die siek vrou asof sy n kind is, maar vir Martie is sy steeds die kragtige, pragtige ouma wat net sy verstaan.