Matilda

Matilda

Matilda (Afrikaans, Paperback)

R 113.00

Loot ยท checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 113.00
Lowest seen
R 113.00
Highest seen
R 113.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Matilda is 'n buitengewone slim meisietjie wat nie genoeg kan kry van boeke en van lees nie. Haar ouers, Mnr en Mev Wormwood, dink sy is net 'n laspos. Volgens haar is al wat haar ouers doen om televisie te kyk en geld te maak deur mense te verneuk. En sy is nie verkeerd nie. Sy besluit om hulle te straf en ontdek dan dat sy bonatuurlike kragte het. Dit kom heel handig te pas, nie net by die huis nie, maar ook by die skool waar hulle aaklige skoolhof hulle al hul dae gee.

Similar products