Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories

Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories

Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback)

R 178.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 169.00
Lowest seen
R 146.00
Highest seen
R 178.00
Last change
R 9.00
First indexed
08 Oct 2024
Retailer
Loot

Description

Ongelooflike ware dierestories wat jou asem sal wegslaan.

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

1. Max die gorilla vang ’n skelm

2. Huberta die seekoei stap suid

3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees

4. Kees kry lus vir koek

5. Zhu, die sterk Chinese vark

6. ’n Beer word soldaat

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!