Meditasie

Meditasie

Die gawe van stilte

R 56.00

Takealot · checked 2 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 56.00
Lowest seen
R 56.00
Highest seen
R 56.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Meditasie

    Checked 2 days ago

    R 56.00

    View
  • Loot

    Meditasie

    Checked Today

    R 98.00

    +R 42.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Romeinse filosoof-keiser Marcus Aurelius het voortdurend gestreef na ’n eenvoudige lewe, innerlike vryheid en persoonlike spirituele groei. In ’n era waarin individue toenemend na betekenis en spirituele groei hunker, kry hierdie klassieke geskrif nuwe betekenis en relevansie.
Marcus Aurelius kan as ’n ware filosoof-koning beskou word. Ten spyte van sy roem en weelderige lewe aan die hof, het hy voortdurend gestreef na ’n eenvoudige lewe, innerlike vryheid en persoonlike spirituele groei. Sy Meditasies of Bepeinsinge wat tydens sy laaste lewensjare neergeskryf is, is in 12 boeke verdeel en is nie filosofiese teoriee nie, maar praktiese oefeninge om die filosofie in die leser se gedagtes en optrede te laat deurwerk. Hy besin oor die heelal en die mens as deel daarvan, die verantwoordelikhede van die mens as ’n sosiale wese, verdraagsaamheid teenoor alle mense, hoe om in harmonie met ander en in ooreenstemming met jou ware aard te leef, hoe om te aanvaar wat met jou gebeur, en uiteindelik ook die dood te aanvaar. Tydens Marcus se heerskappy is die Christene kwaai vervolg, maar tog het sy denke oor ’n ingetoe leefwyse wat nie deur drif nie, maar deur verantwoordelikheid en plig beheer word, ’n groot invloed op die Christendom uitgeoefen. Sy werk word vandag nog gelees en het in ’n era waarin waarde aan spirituele groei geheg word, nuwe betekenis gekry.

What's in the box
1 x Boek